Tennis

Home / Sport / Tennis

Visie

Die visie is om ‘n omgewing te skep waar tennisspelers optimaal kan ontwikkel as tennisspeler en hul talent en liefde vir tennis kan uitleef.

Bogenoemde visie kan deur middel van die volgende missiestellings bereik word.

Missie

  • Leerders moet aangemoedig word om optimaal in tennis te ontwikkel.
  • Die aanbieding van tennisoefening moet benut word om doelwitte te bereik.
  • Die daarstelling van ‘n entoesiastiese kondisioneerder wat leerders help om na die beste van hul vermoëns te presteer op die sportgebied(tennisbaan).

Oefentye

Dinsdae en Donderdae: 18:00 – 19:00
Woensdae: 14:30 – 15:10(Leon van Blerk)

Gallery

Related Posts