Skaak

Home / Sport / Skaak

Zoë Milford

Zoë Milford is tans in Zimbabwe waar sy vir Suid-Afrika by die Individuele Skole Skaak Kampioenskappe verteenwoordig. Baie Sterkte Zoë!

Uitstekend

Op die 11de en 12de Augustus 2017 het 5 van ons leerders aan die Nood-Kaapse Skaak Kampioenskappe deelgeneem. Al hierdie leerders het baie goed presteer. Uitslae is as volg:

Emilio Botes (0/16) 4de
Kutloano Daniels (0/16) 9de
Zoë Milford (0/16) 1ste
Chase Shaw (0/16) 2de
Liam Jacobs (0-18) 1ste

Al 5 hierdie leerders het ook gekwalifiseer om Noord-Kaap by die Suid-Afrikaanse Junior Skaak Kampioenskappe gedurende Januarie 2018 te verteenwoordig.

Baie geluk aan al hierdie leerders!

Skaak

Gedurende die afgelope Winterspele wat in Durban gehou was behaal Zoë Milford ‘n algehele 3de plek in die afdeling vir Dogters 0/15. Sy teken 5.5 punte uit 7 aan. Om die 3de plek te kon behaal wen Zoë die hoogste gekeurde spelers Imari Oberholzer van Gauteng.

Baie Geluk Zoë ons is baie trots op jou!

 Chess18835941_10211367307531323_8571461041283768694_n

Zoë Milford achieved 1st place at the Northern Cape Provincial Schools Chess Trials for Girls U15 winning 5/5 games. She will be competing at the SA Schools Individual Championship 9-15 July 2017 in Durban. #Proudtobegreen #trotsgroen

Gallery

Related Posts