Rotariers

Home / Kultuur / Rotariers

Rotary Interact

Hoërskool Noord-Kaap se Rotary Interact-groep het die afgelope naweek saam met 14 klubs van ander streke ‘n konferensie bygewoon. Ons klub het die toekenning gekry vir die beste klub in die ROTARY DISTRICT 9370.  Ons klub het ‘n trofee en R500-prysgeld gewen. Dit is die derde jaar agtereenvolgends dat ons klub hierdie toekenning kry.

 We did it AGAIN!

We d18664430_1348146161930050_418872310336485033_nid it AGAIN! 3d consecutive year … best Rotary Interact Club in the District! Best out of 14 clubs represented at our annual conference in Kimberley. Congratulations NCH ROTARY INTERACT CLUB. I am very proud of the way the club was represented. PROUD TO BE GREEN.

Gallery

Related Posts