20 Maart 2018
0/19A Dogters hokkie speel liga teen Girls High en speel 0-0 gelykop
21 Maart 2018
0-19A Dogters hokkie speel lige teen Adamantia en wen 7-0
0/16A Dogters hokkie speel liga teen Diamantveld en speel 1-1 gelykop
SA’s Atletiek 22-24 Maart 2018:
Jacquin van Wyk (Brons – 200m, Brons – Medley Aflos, Brons – 100m, Brons – Aflos)
Keletso Seopesengwe (Silver – Aflos, 6de – 100m)
Romeo van Wyk (Brons – Medley)
Keanan van Wyk (4de Hoogspring)
Pluimbal 23 Maart 2018:

Die volgende HNK leerders is gekies vir die o/19 Noord-Kaap Provinsiale Pluimbal span

A – Span
Hanro Ras

B-Span
Tumelo Moapese (Kapt)
Keegan Smith
Josh Allen
Johan Botha
Juane’ Schön (O.Kapt)
Jessica du Pleisis
Abigail Rheeder

Wesgrow Sentrale streek teen Hoërskool Witteberg Saterdag 24 Maart 2018:
 
Hokkie Seuns:
0/16 A Wen 10-0
0/19 A Wen 6-1
Hokkie Dogters:
0/16 A Verloor 0-3
0/19 A Verloor 5-1
Netbal:
0/14A verloor 7-9
0/14B verloor 0-27
0/15A verloor 7-12
0/15B verloor 3-23
0/16A wen 19-17
0/16B verloor 7-18
0/19A wen 28-19
Rugby:
0/14A Verloor 5-12
0/15A Wen 15-10
0/16A Verloor 14-40
0/19B Wen 27-15
0/19A Wen 49-27