Redenaars

Home / Kultuur / Redenaars

ATKV-redenaars:

Die volgende redenaaars het Vrydag aaan die semifinale rondte in Upington deelgeneem en hulle onderskeie afdeliongs gewen. Hulle gaan die provinsie gedurende Augustus by Goudini in die landswye finaal verteenwoordig:
Miecke Muller: Graad 10 – 12 Huistaal Voorbereid
Tatum du Plessis: Graad 8 – Huistaal Onvoorbereid
Dante Jansen: Graad 8 – 9 Addisionele taal Voorbereid
Andrea Joseph: Graad 10 – 12 Addisionele Taal : Voorbereid
Tristen Pinetown: Graad 8 – 9  Addisionele Taal : Onvoorbereid
Liam Jacobs Graad 10 – 12 Addisionele Taal Onvoorbereid
(lurika Faber en Rethabile Sindi het vierde in hul onderskeie afdelings gekom)

Radikale Redenaars

Die volgende leerders gaan die provinsie gedurende Oktober by die nasionale finaal verteenwoordig:
Andrea Joseph, Thabu Mathule, San-Mari van Niekerk, Rethabile Makoloi en Relebohile Motsoari.

2017

Op die Kultuurfront staan sake ook sterk met die eerste rondte van die ATKV Redenaars wat aangebied is by HNK.  21 van ons leerders het na afloop van hierdie byeenkoms deurgedring na die semi-finale rondte wat in Mei  plaasvind.

Related Posts