Noord-Kaap Provinsiale span

Home / Sport / Netbal / Noord-Kaap Provinsiale span

Die volgende netbalspelers is vir die Noord-Kaap Provinsiale Spanne gekies. Hulle gaan gedurende die Junie Vakansie aan die All Ages Netbaltoernooi in Boksburg deelneem:

0/14
Zoë Milford
Zandile Dwane

0/15
Danelle Burger
Reagan Woodbridge
Kee-Ann Speelman
Abigail Seekoei
Lebo Manthonyane

0/16 Diamante
Marilee Hanekom
Esme Merriman

0/17
Teriza Burger
Juane de Jager
Shouneez Clouts

0/18
Bernice Botha

Die volgende spelers is vir die Noord-Kaap Provinsiale span gekies wat gedurende die Junie vakansie aan die winterspele in Durban gaan deelneem:

0/16
Ntlafatso Serati
Charissa Swanepoel
Cindy de Jongh
Roxeanne Bonani

Baie geluk aan elkeen van julle – ons is baie trots op julle!