Landsdiens

Home / Kultuur / Landsdiens

SPORTDINEE 2016 MET MARK KOTZE (gasspreker):

LANDSDIENS
Trofee vir die lid wat die grootste bydrae tot die klub gelewer het : Chantelle Lamb

#Jy kan ‘n verskil maak … maak nie saak hoe klein.

HNK se Protea-Landsdiensklub, onder leiding van Mnr. Grobbelaar, het die afgelope maand met ons kospakkieprojek weer bewys dat jy eers werklik gee wanneer jy van jouself gee.

Ons span het die strate met Checkers-trollies ingevaar en van deur tot deur vir blikkieskos “gebedel”.

Die projek was ‘n groot sukses en ons het kos terwaarde van R2 500 ingesamel.

Vrydagmiddag, 20 Mei 2016, het ons as span vir minderbevoorregte gesinne in Beaconsfield 25 sakkies blikkieskos saam met  met vars, warm witbrode uitgedeel.

Nodeloos om te sê ons het weer eens besef dat ons  dankbaar moet wees vir wat ons het en dat ons eintlik baie bevoorreg.

The warm smiles, the hugs and thankfulness proofed that the smallest act of kindness can have the greatest impact.

#HNK #landsdiens #on the move #proud2begreen

Gallery

Related Posts