HNK-koor
Die koor het aan die Vrystaat-kunsfees deelgeneem en 78% behaal.
1 JUNIE 2016
HNK se dogterskoor het tydens die ATK se Applous Streeksfees ‘n goue toekenning behaal. Streeksfeeste word regoor die land gehou en na afloop van al die kompetisies, word slegs landswyd drie kore in elke kategorie genooi om aan die finaal in Stellenbosch deel te neem. Mev. Hettie Rossouw, die koorleier, is ook die afrigter van Boys’ High se koor en ook hulle is na die finaal toe genooi
Related Posts