Fotografieklub

Home / Kultuur / Fotografieklub

HNK het ‘n aktiewe fotografieklub onder leiding van mnr. Louis Botha. Die klub het al twee wenners van ‘n internasionale fotografiekompetisie opgelewer. Hierdie wenners was Bianca Faber in 2014 en Chante Robinson in 2015.

Related Posts