Buitesporte

Home / Sport / Buitesporte

GIMNASTIEK(03/09/2017)

hencoHenco Lourens has successfully qualified to represent Northern Cape in the Mens Artistic Gymnastics, Level 7, SA championship in October!

GIMNASTIEK (25/7/2017)

Baie geluk aan Karlin van Tonder wat ‘n algehele 1ste plek by die Stellenbosch se Internasionale Junior Olympiese Kompetisie behaal het! Ons is baie trots op jou Karlin!

GIMNASTIEK (4/6/2017)

Karlinwierda 2017 van Tonder het die afgelope naweek aan die Wierda Uitnodigings- en Suid-Afrikaanse Gimnastiek Federasie se “Circuit” kompetisie in Pretoria deelgeneem in die Junior Olimpiese afdeling.  Karlin het uitstekend gevaar en ‘n algehele goue medalje gewen, asook ‘n trofee vir beste Junior/ Senior Olimpiese gimnas by die byeenkoms. Baie Geluk Karlin! #TrotsGroen

 

GIMNASTIEK

Karlin van Tonder het ons natuurlik weer opnuut trots gemaak deurdat sy opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Junior Gimnastiek A-oefengroep.  Die groep gaan aan verskeie toernooie deelneem wat dien as kwalifisering vir die Junior Statebondspele.

GIMNASTIEK  (1/9/2016):

Karlin van Tonder competed at the 13th Continental African Championships in Namibia this week. The Junior Olympic team won a silver medal for South Africa in the all around event with Egypt in first and Namibia in third place. Only two gymnasts per country advanced to the Individual Apparatus section. Karlin advanced in three of the sections, namely hoop, ball and rope. She achieved a fourth overall position in all of the apparatus with new personal best scores in all of the apparatus!  Well done Karlin!

Related Posts