Badminton

Home / Sport / Badminton

Baie geluk aan die spelers wat die provinsie verteenwoordig het tydens die Inter Provinsiale toernooi vir Pluimbal in die Junie/Julie vakansie.

Johane speel 6 wedstryde en wen 3. Sy behaal ook ‘n algehele derde plek in die C Afdeling.
Joshua speel 3 wedstryde en wen 1
Keagan speel 3 wedstryde en wen 1
Hanro speel 5 wedstryde en wen 2
Tumelo speel 3 wedstryde en wen 1

Van links na regs: Hanro Rass, Joshua Allen, Johane Schone, Keagan Smith en Tumelo Moapisi

Provinsiale Spelers

Tydens die Julie vakansie het die volgende spelers vir die Noord-Kaap Provinsie deel geneem aan die Inter Provinsiale Kampioenskappe in Kaapstad.

Tiffany Coetzer
Dyllan Muller
Hanro Ras
Chad Smith
Janus Maritz
Alec Ruiters
Demii Etzebeth
Johane Shon

Die A-Meisies span waarvan Tiffany onder kaptein was het in die algeheel 3de ge-eindig.
Die B-Seuns span waarvan Dyllan, Hanro, Chad(Kaptein), Janus en Alec deel was het ook algeheel 3de ge-eindig.
Die B-Meisies span waarvan Demii en Johane deel was het ook algeheel 3de ge-eindig.

Dyllan Muller is dan ook derde geplaas in die land, in sy afdeling.

Baie geluk aan al hierdie spelers!

0/19 Ope

Pluimbal 0/19 Ope hierdie naweek: Vrydag 2 Junie 2017 is die gemengde dubbels en Saterdag 3 Junie 2017 is die enkels seuns en dogters en die dubbels seuns en dogters. Al die provinsies kom deelneem. Kom en ondersteun ons spelers. Hierdie is iets om te aanskou. Vrydag begin hulle 18:00 speel en Saterdag 08:00. Hulle speel by die Noord-Kaap bane, Country Club net langs die krieketveld. #Trotsgroen

 Noord-Kaap

Die volgende spelers is gekies vir die Noord-Kaap Provinsiale Pluimbal spanne:

0/17
A-Span
Tumelo Moapisi

0/19
A-Span
Tiffany Coetzer – Onder Kaptein

B-Span
Chad Smith (Kaptein)
Dylan Muller
Hanro Ras
Alec Ruiters
Janus Maritz (Reserwe)

Demii Etzebeth
Johane Schon

Baie geluk aan hierdie spelers! Ons is baie trots op julle!

Gallery

Related Posts