Afrikaans-Vereniging

Home / Kultuur / Afrikaans-Vereniging

AFRIKAANS JUNIOR OLIMPIADE 2016 : UITSLAE

Die volgende leerders het gedurende September aan die Afrikaans Junior Olimpiade deelgeneem en baie goed presteer.  Almal is in die top 20 van die provinsie:
Afrikaans Huistaal
Marli Stander, Miecke Müller,Cindy de Jongh, Dianlo Stoltz, Ilke Opperman, Kayle Maritz en Lurika Faber

Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Alex Coghlan, Priscilla Qalingi, Nawahl O’Connor, Noël Nel en Mishqaa Wookey

Related Posts